|
|
|
|
Produk materiaal en afwerking
|
AP Carports and Fencing (PTY) Ltd - Kantelbalktipe voertuigafdak tekening en ontwerp analise
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Kantelbalk konstruksietekening
|
|
Stres analise
|
|
Buig analise |
|
|
|
Tegniese 'posts' - "Goed om te weet":
Kwotasie aanhangsel tegnies - Motor afdake (docx 1.9 Mb)
Kwotasie aanhangsel tegnies - Pallisade heinings (docx 674 Kb)
|
|
Verf - Palissadeheinings en voertuigafdak strukture:
Die dakplate kan voorsien word met 'n standaard gegalvaniseerde, of met 'n Chromadek afwerking.
|
Handigge skakels:
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Chromadek webwerf skakel
|
|
Chromadek kleurkaart
|
|
|
|
|
|
|
Aluzink – Palissadeheinings:
“Aluzink”, of-te-wel die proses wat bekendstaan as “Zincalume”, is ‘n deklaag van aluminium en sink wat op ‘n dun staalplaat aangebring
word en gevolglik uitstekende weerstand teen verweer bied wanneer die bedekteplaat aan die meeste weerselemente blootgestel word.
Gevolglik maak dit die produk waarop dit aangebring word tot ‘n groot mate, instandhoudingsvry – hoef dus nie geverf te word nie.
Die “Aluzink”, palissadeheinings word met ‘n unieke profiel deur die materiaalverskaffer voorsien. Die unieke profiel verleen aan die
produk ‘n besonderse sterkte met inagneming, van sy gewig en grootte.
|
Handigge skakels:
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Aluzink webwerf skakel
|
|
Aluzink Zincalume pdf dokument
|
|
|
|
|
|
|
Warm gedompelde Galvanisering - Palissadeheinings & motorafdakstrukture
Ons motorafdakstrukture, sowel as die palissadeheinings van kommersielestaal, kan nagelang van u keuse, met of ‘n gegalvaniseerde
afwerking of met ‘n geverfde afwerking, voorsien word.
Galvanisering kan deurmiddel van verskillende prossese op staal aangebring word. Met dakplate, word ‘n prosses gebruik wat
bekendstaan as “Zendzimir” (‘n aaneenlopende gedompelde prosses).
Die sinkbedekkingslaag word in die algemeen verwys na “Z150” of “Z275”. Met verwysing na die laasgenoemde, bedoelende dat; 275g/m2 sink
aangewend is tot die plaatoppervlak (137.5g/m2 per kant).
Die warm gedompelde proses word meer aangewend vir gefabriseerde staalprodukte en sal oor die algemeen ‘n dikker laag galvanisering hê as
wat bereik word met die “Zincalcume” prosses.
|
Warm gedompelde Galvanisering videos:
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Warm gedompelde galvanisering:
Staalbeskerming vir generasies
deur American Galvanizers Association |
|
Warm gedompelde galvanisering staal:
Wat, Hoe & Waar
deur GalvanizersAssocAus |
|
|
|
|
Waarborg:
3 jaar waarborg op materiaal en vakmanskap.
Skade veroorsaak a.g.v. misbruik, verwaarlosing of onvoldoende instandhouding, sal lei tot die ongeldig verklaring van die waarborg.
Verf en verfwerk - geen waarborg nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|